Bloemfontein Skole Nuus

Archive for the ‘Athletics’ Category

Posted by diana ADD COMMENTS

Vier van ons leerders het onlangs aan die Motheo Distrik landloopbyeenkoms deelgeneem en Suid-Vrystaatkleure verwerf. Chanré Erasmus (dogters 9) behaal ‘n tweede plek en ontvang ‘n silwermedalje. Marla Janse van Rensburg (dogters 9) behaal ‘n vyfde plek. Carien Sander (dogters 11) behaal ‘n eerste plek en ontvang ‘n gouemedalje. Cheré Weydeman (dogters 12)  behaal ‘n [...]

categories: Athletics
Posted by diana ADD COMMENTS

Janik Bekker van h/s jf behaal die groot prestasie om ‘n opstel wat hy geskryf het, in die Poort gepubliseer te kry. Die Poort is ’n tydskrif waarin die keur van leerders dwarsoor die land se beste letterkundige werke opgeneem word.

categories: Athletics
Posted by diana ADD COMMENTS

Chere Weydeman behaal ‘n derde plek tydens die Vrystaat kampioenskappe wat op 31 Julie 2010 in Bloemfontein gehou was. Chere word vir die Vrystaatspan gekies om aan die SA Kampioenskappe in Pretoria op 11 September 2010 deel te neem. Sy het die Vrystaat die afgelope drie jaar verteenwoordig en haar prestasies sluit in die 1200m-baan, [...]

categories: Athletics
Posted by diana ADD COMMENTS

Tydens die SA Biathle Kampioenskappe behaal Gean Viljoen ‘n 4e plek.  Hy word ingesluit in die SA span wat in Dubai aan die wêreldkampioenskappe gaan deelneem. Mizan Viljoen behaal 3de plek tydens die SA Biathle Kampioenskappe. Sy is ook deel van die SA span na Dubai en ontvang die trofee vir die beste dogter biathle-atleet.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Jody York is a Grade 7 pupil at Eunice Primary. She has been selected to represent the Free State at the SA Duathlon Championship in May of this year. Jody is a keen long distance runner and takes part in the Bloemfontein Cross-country League and other fun-runs. Earlier this year, Jody also represented Eunice at [...]

categories: Athletics, Other
Posted by admin ADD COMMENTS

Sissy took part in the Biathle League this year and has been chosen for theFree State team that is going to S.A’s in Germiston from 7-9 August 2010. She also took part in the Biathle World Tour and ended 9th overall.

categories: Athletics, Other
Posted by admin ADD COMMENTS

Annelie Smal is opgeneem in die Suid-Vrystaat o/13 Netbalspan wat tydens 6-9 Augustus 2010 aan die SA’s gaan deelneem.
Biathle (Hardloop, swem, hardloop): Carien word ingesluit in die Vrystaat-span wat op 7 en 8 Augustus aan die SA Biathle kampioenskap gaan deelneem. Dubbelkamp (Hardloop, fietsry, hardloop): Sy word ingesluit in die Vrystaat ontwikkelingspan, wat op 29 [...]

categories: Athletics, Netball, Other
Posted by admin ADD COMMENTS

Die Vrystaat se dubbelkamp- (hardloop en fietsry) atlete wat hulle vanjaar nog op die skoolbanke bevind en Saterdag by die kleurvolle Suid-Afrikaanse kampioenskap op die Kovsiekampus in Bloemfontein in aksie gaan wees, gaan dinge taai vind om hul kleim af te steek. Die land se voorste dubbelkampatlete wat in die 12 – 15 jaar en [...]

categories: Athletics, Other
Posted by admin ADD COMMENTS

Die atletiekseisoen het verlede kwartaal goed afgesluit met die SA’s wat in Bloemfontein gehou is. Die kinders kon egter nie meer wag om met die netbal en rugby seisoen te begin nie, en het ons reeds ons eerste oefening op 10 April gehad.
Op 17 April het ons ook ons proewe gehad vir die Vrystaat [...]

categories: Athletics, Netball, Rugby
Posted by admin ADD COMMENTS

Mariska Weideman het vanaf 19 tot 20 Maart deelgeneem aan die Boland Vyfkampkampioenskap in Stellenbosch. Sy het baie goed gevaar en haar afdeling (Junior Dames o/23) gewen. Sy was ook die algehele wenner van al die deelnemers en het ook gekwalifiseer om aan die Wêreldkampioenskappe te gaan deelneem.

categories: Athletics, Other