Bloemfontein Skole Nuus

Archive for the ‘Hockey’ Category

Posted by admin ADD COMMENTS

After the u.18 IPT hockey tournament held in Pietermaritzburg Dyllan Swanepoel , Otto Bam & Henri Croukamp were chosen for the SA u.17 hockey squad. Otto and Dyllan are very skilled players playing in the midfield and at times Dyllan is used as a striker. Henri is a goalkeeper that takes hockey very seriously and [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Tanya Britz is huidiglik ‘n gr 11-leerder aan Hoër-skool Sentraal. Sy het haar hokkieloopbaan in gr 1 by Willem Posma begin. Op laerskool het sy nooit provinsiale hokkie gespeel nie maar vanaf gr 7 het sy ekstra hokkie afrigting by Elsie Coetzer se hokkieskool ontvang. In gr 9 het sy vir die eerste keer vir [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Hierdie toer was ‘n ongelooflike ervaring en ons het baie nuwe tegnieke geleer. Albei hokkiespanne het baie verbeter en ons het elf wedstryde gespeel en dit het baie goed gegaan. In hierdie toer het ons ook geleer oor respek, “joy” en uithouvermoë. Ons het ook baie nuwe kinders ontmoet, die ander skole het [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Two St Andrew’s School and Free State Cricketers, Keagan Rafferty and Simon Khomari were selected for the South African U/19 team which toured Zimbabwe during the June/July holiday. They assisted South Africa to a 5-0 ODI and a 2-0 Pro20 series whitewash over their Zimbabwean counterparts. Keagan in particular was one of the teams’ stars [...]

categories: Cricket, Hockey, Rugby
Posted by admin ADD COMMENTS

THE crack Eunice and Southern Free State u.18 (A) goalkeeper, Chanél Bekker scored the distinction of being the only Free State hockey player to be included in the South African u.18 squad after being on top of her game at the national u.18 hockey tournament which was staged at Potchefstroom during the school holidays. Add [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Die jaarlikse skole-inter met Afrikaans Hoër Meisies Pretoria en die Sekondêre Meisieskool Oranje het die naweek 14 en 15 Mei 2010 in Pretoria plaasgevind. Hierdie inter is ‘n hoogtepunt op die kalender en sorg gewoonlik vir uitmuntende sport en kultuuruitslae. Hierdie naweek was weer geen uitsondering nie, en groot suksesse is opgelewer en niemand [...]

categories: Hockey, Netball, Other, Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Sannies = Sport! Die kwartaal se kalender het omtrent oorgeloop met prestasies op die sportvelde! Ligas, inters en vriendskaplike wedstryde is gespeel… Met God aan ons kant, is daar niks anders as sukses behaal nie…
Die inter teen Aliwal-Noord het die volgende uitslae opgelewer: Rugby: o/14 wen 17-5, o/15 wen 19-0. Hokkie: seuns eerstespan wen 2-1. [...]

categories: Hockey, Netball, Rugby
Posted by admin ADD COMMENTS

Die volgende meisies van Eunice is gekies om Suid Vrystaat Hokkie te verteenwoordig:
Abigail van Rooyen (u\13B), Candice Calder (u\13B), Heraldine Olin (u\13A), Mrs. L. Walraven (Coach), Sissy Pieterse (u\13A), Casey-Jean Botha (u\12A), Kayla Barker (u\12A), Jodie Vermeulen (u\13B), Courtney Jansen (u\13B).

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Die Nomad’s Nasionale Hokkie Fees het plaasgevind vanaf 26 -28 Maart 2010 te Grey Kollege. Die Grey Kollege Hokkie Eerstespan het vyf wedstryde gespeel en almal gewen.
Hiermee die uitslae :
Grey College vs Jeppe Boys High: wen 3 – 0,
Grey College vs KES: wen 1 – 0,
Grey College vs St Johns College: wen 3 – [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Gedurende die Maartvakansie het die o/16A Hokkie dogters na Potchefstroom ‘n toer onderneem. Hulle het in die oggende vaardigheidsoefeninge gehad en smiddae wedstryd gespeel. Die afrigter van die span, May-Louise Stassen het hulle vergesel. Die volgende uitslae is behaal: JF wen teen H/S Gerrit Maritz (7 – 0) JF wen teen Alberton High (2 [...]

categories: Hockey