Bloemfontein Skole Nuus

Archive for the ‘Tennis’ Category

Posted by diana ADD COMMENTS

Fichardtpark Primêre Skool se eerste-tennisspan (O/13A) het die toernooi wat in Bethlehem aangebied is, en waar 48 skole van oor die land deelgeneem het, gewen. Op die foto verskyn hulle met die wisseltrofee: Tazlin Traut, Louise-Maré Botes, Huibre-Maré Botes, Lisa Theron.

categories: Tennis
Posted by diana ADD COMMENTS

Links Theo  Ferreira SA Skolespan onder 15  . Hulle het na Argentinie getoer gedurende die Junie vakansie. Regs Janco Strauss SA Skolespan onder 17, wat na Engeland getoer het .

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Die jaarlikse skole-inter met Afrikaans Hoër Meisies Pretoria en die Sekondêre Meisieskool Oranje het die naweek 14 en 15 Mei 2010 in Pretoria plaasgevind. Hierdie inter is ‘n hoogtepunt op die kalender en sorg gewoonlik vir uitmuntende sport en kultuuruitslae. Hierdie naweek was weer geen uitsondering nie, en groot suksesse is opgelewer en niemand [...]

categories: Hockey, Netball, Other, Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Carita Moolman en Este Potgieter. Hierdie twee dogters van die Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die interprovinsiale 0/19 tennistoernooi. Este Potgieter word gekies as nr 1 van die Vrystaatspan wat verlede week aan die interprovinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Haar span eindig derde in die A-Afdeling.
Carita Moolman word ingelsuit in Namibië se [...]

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Oranje Primere Mesieskool het die Mcdonalds Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied vanaf 13 – 15 Mei 2010. Dit is ‘n groot en gesogte tennistoernooi vir laerskole se eerste spanne.
Die volgende skole was uitgenooi en het die volgende prestasies behaal:
1ste. Laerskool Stellenbosch
2de. Laerskool Eikestad
3de. Oranje Meisieskool Primêr
4de. Laerskool Wilgerivier
5de. Laerskool Menlopark
6de. Paarl Gimnasium
Bianca Koen van Oranje is [...]

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Die Sekondêre Meisieskool Oranje in samewerking met Konika Minolta Bloemfontein bied vir die 13de agtereenvolgende jaar die Amanda Coetzer Tennistoernooi vanaf 6-9 Mei 2010 aan. Amanda Coetzer is ‘n oudleerder van Oranje en na al haar internasionale welslae op die tennisbaan, is besluit om die Amanda Coetzer Tennistoernooi in 1998 vir die eerste keer aan [...]

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Sun City Tennis Tournament
Eunice won against: Volkskool Graaff Reinet, Wilgerivier High School, Collegiate High School, Clarendon High School, Bloemhof High School. We lost against Stellenbosch High School. They were 3 all after the singles and two doubles and then lost in the third set tie-breaker 10 – 7.
Gerrie Berner Tennis Tournament, Paarl Gymnasium:
Eunice won against: [...]

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Christi Potgieter, Graad 12 leerder van die Eunice Hoërskool in Bloemfontein, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies tot die Senior Tennis Federasie Beker Span van Suid-Afrika.
In 2009 het die span in Turkye gespeel, maar vanjaar speel hulle in Armenia vanaf 26 April tot 1 Mei in die Afrika / Europa groep.
Christi voltooi vanjaar haar [...]

categories: Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Tydens die St. Mary’s Tennistoernooi van 18-22 Februarie het die tennisspan van die Meisieskool Oranje skitterend presteer. Oranje het Epworth van Pietermarizburg met 14-2, Northcliff van Johannesburg met 11-7, Pretoria Girls’ High met 14-3 geklop en so ‘n plek in die semi-finaal teen Menlopark van Pretoria behaal. Spel is gestaak toe Oranje 4-0 voor [...]

categories: Tennis