Bloemfontein Skole Nuus

Archive for the ‘Netball’ Category

Posted by diana ADD COMMENTS

Ashley Botha – Gr 11 leerder van Eunice Hoërskool wat by die Nasionale 017 Netbaltoernooi is Potchefstroom vir die SA 0/17 Netbalspan gekies is.

categories: Netball
Posted by diana ADD COMMENTS

Tydens die SA Netbalkampioenskappe was hierdie twee speelsters van H/S JF deel van die Suid-Vrystaat o/16-span wat ’n bronsmedalje op hierdie kampioenskap verower het: Links: Christelle Cilliers Regs: Michaan Wessels.

Die volgende netbalspeelsters van H/S Jim Fouché het Vrystaat- en Suid-Vrystaatkleure verwerf: Voor v.l.n.r:  Natalie Brown (Vrystaat o/14); Jo-Ann Watson (Suid-Vrystaat o/14); Patrys Koleile (Suid-Vrystaat o/17) [...]

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Sentraal wen Hoërskool Vootrekker 33-20
Dit was ‘n gesamentlike poging van die hele span om ‘n goeie telling op te sit.
Sentraal wen Afrikaans Hoër Kroonstad 25-17
Het nie ‘n goeie begin gehad nie, maar het wel daarin geslaag om dit goed af te sluit.
Sentraal wen Welkom 35-30
Die laaste wedstryd was die hoogtepunt van [...]

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Die Tralies se netbal-dogters het wonderlik presteer en die volgende spanne gehaal tydens die Motheo- en Provinsiale Toernooie:
O/14 Vrystaat-span:
Mary-Ann Goeieman
Mariza Calitz
O/14 Motheo-span:
Kgoboso Monyobo
O/15 Motheo-span:
Mafa Mzamo
O/16 Motheo-span:
Cara Potgieter
Donika Butler
Natalie Delport
Rea Setlogelo
O/17Motheo-span:
Charissa du Plessis
Elsje Oosthuizen
Kifiloe Tsotetsi
Amé Basson
O/18 Motheo-span:
Sheherezide Duimpies
Bianca Prinsloo
Bernadette Visser.

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Die volgende dogters van Oranje Laer is ingesluit in die volgende Suid-Vrystaat hokkiespanne:
Onder 13 A span:
Charlise Hugo, Minke van Heerden, Loraine Botha, Johanné van Tonder, Mirié van Niekerk. Hierdie span het tydens die nasionale toernooi in Bloemfontein goud verower.
Onder 13 B span:
Martha-Lize Mclaren, Christi Jacobs, Ané Styger, Jana Greeff.
Hierdie span het tydens die nasionale toernooi [...]

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Dit gaan goed met netbal by die Meisieskool Oranje. Gedurende die afgelope naweek (28 en 29 Mei 2010) se uitspeelwedstryde van die Groter Bloemfontein netballiga, het Meisieskool Oranje se 0/16 span in die finaal teen Hoërskool Sentraal te staan gekom. Die halftyd telling was 9-8 vir Oranje. ‘n Kombinasie van strategiese spel [...]

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Die jaarlikse skole-inter met Afrikaans Hoër Meisies Pretoria en die Sekondêre Meisieskool Oranje het die naweek 14 en 15 Mei 2010 in Pretoria plaasgevind. Hierdie inter is ‘n hoogtepunt op die kalender en sorg gewoonlik vir uitmuntende sport en kultuuruitslae. Hierdie naweek was weer geen uitsondering nie, en groot suksesse is opgelewer en niemand [...]

categories: Hockey, Netball, Other, Tennis
Posted by admin ADD COMMENTS

Annelie Smal is opgeneem in die Suid-Vrystaat o/13 Netbalspan wat tydens 6-9 Augustus 2010 aan die SA’s gaan deelneem.
Biathle (Hardloop, swem, hardloop): Carien word ingesluit in die Vrystaat-span wat op 7 en 8 Augustus aan die SA Biathle kampioenskap gaan deelneem. Dubbelkamp (Hardloop, fietsry, hardloop): Sy word ingesluit in die Vrystaat ontwikkelingspan, wat op 29 [...]

categories: Athletics, Netball, Other
Posted by admin ADD COMMENTS

Nontlanhla Mavumen-gwana, ‘n graad 7 leerling van Laerskool Sentraal Primary, is ingesluit in die Suid-Vrystaat netbalspan wat gaan deelneem het aan ’n netbal toernooi in Sasolburg. Nog ander leerlinge van die skool het deurgedring na die finale rondte van die proewe en het hul baie goed van hulle taak gekwyt. Die speelsters is Gcobisa [...]

categories: Netball
Posted by admin ADD COMMENTS

Sannies = Sport! Die kwartaal se kalender het omtrent oorgeloop met prestasies op die sportvelde! Ligas, inters en vriendskaplike wedstryde is gespeel… Met God aan ons kant, is daar niks anders as sukses behaal nie…
Die inter teen Aliwal-Noord het die volgende uitslae opgelewer: Rugby: o/14 wen 17-5, o/15 wen 19-0. Hokkie: seuns eerstespan wen 2-1. [...]

categories: Hockey, Netball, Rugby