Wie ook al gedink het vakansies is daar om te rus, ken duidelik nie vir Driaan van der Merwe nie… maar wie kan hom blameer? As rugby jou passie is, is dit harde werk van vroeg tot laat! Moenie bekommerd wees nie, die swoeg en sweet het dubbel en dwars afbetaal! Driaan van der Merwe [...]
Fichardtpark Hoërskool se 1ste rugbyspan het Hangklip Hoërskool se rugby toernooi in Queenstown bygewoon wat vanaf 5 tot 8 Julie plaas gevind het.
Op 6 Julie speel Fichies teen HTS Port Rex van Oos London en wen 17-5.
Na ‘n effens verroeste eerste helfde waar Fichies 3-5 agter geloop het, het die span tot ‘n hoër rat [...]
Two St Andrew’s School and Free State Cricketers, Keagan Rafferty and Simon Khomari were selected for the South African U/19 team which toured Zimbabwe during the June/July holiday. They assisted South Africa to a 5-0 ODI and a 2-0 Pro20 series whitewash over their Zimbabwean counterparts. Keagan in particular was one of the teams’ stars [...]
Die Cravenweekspan van die Vrystaat het weer die nommer een in die land geword na hy die Westelike Provinsie op oortuigende wyse geklop het in die hoofwedstryd van die 2010 Cravenweek toernooi in die Noordwes Stadion in Welkom.
Asof dit nie genoeg vergelding was vir verlede jaar se naalskraapse verloor in die doodsnikke teen die WP [...]
Owen Kock
Welkom.- Die kaptein van die Vrystaat se Cravenweekspan, William Small-Smith, is hier in die Noordwes Stadion as kaptein van die Suid-Afrikaanse Skolespan aagewys, en niks minder sou reg gegwees het nie.
Daar is vanjaar nie minder as ses Vrystaat-spelers in die 22-tal, ‘n span waarvoor nog geen wedstryde beplan is nie.
Die keurders het vanjaar voorwaar [...]
Owen Kock
Welkom. – Die Vrystaat se Cravenweekspan se losskakel Johan Goosen was die vandag die grootste doring in die vlees van die Westelike Provinsie met sy skitter-spel.
In ‘n herhaling van verlede jaar se hoof-wedstryd in oos-Londen, het die Vrystaat die bordjies verganh en WP 42-21 op hul neuse laat kyk.
Uit die staanspoor was dit ‘n [...]
Owen Kock
Welkom. – Boland jou lekker ding.
Die Boland Cravenweekspan het hier amok gemaak toe hulle die span van KwaZulu-Natal 49-23 geklop het, en miskien moes hulle tog in die hoof-wedstryd teen die WP gespeel het.
Boland was rusty 22-10 voor, en met die vertoning vandag was dit hul derde oorwinning wat beteken hulle was onoorwonne op [...]
Owen Kock
Welkom. – Die skeidsregter in die wedstryd tussen die Leeus en die Pumas, Petri Bosch, het homself ‘n verjaarsdag geskenk te gee deur die wedstryd tussen twee goeie spanne te bederf.
Die Leeus slaag uiteindelik daarin om die wedstryd 28-11, na hulle rutsyd 14-11 voor was.
Bosch het die spanne nie werklik kans gegee [...]
Owen Kock
Welkom. – Die Griffons het in hul laaste wedstyd van die Cravenweek hier in hul tuisdorp erg teleurgestel en 29-7 teen Griekwas verloor.
Nog die Griffons, nog die Griekwas het na die spanne gelyk wat kookwater rugby in hul vorige wedstryde gespeel het nie. Die ongedissiplineerde spel deur die Griffons was egter soos ‘n dolk [...]
Owen Kock
Welkom. – ‘n Herhaling van verlede jaar se wedstryd, speel hom more hier af in die Noordwes Stadion, wanneer die Vrystaat en die Westelike Provinsie mekaar die stryd aanse in die hoof-wedstryd van die 2010 Coca Cola Cravenweek-toernooi.
WP het Vrystaat verlede jaar in die doodsnikke gewen toe die opwindende Craig Barry gaan druk [...]



