Jolandi Els het tydens die afgelope Nasionale Winter Kampioenskap puik presteer. Sy het as dertienjarige in die ouderdomsgroep 16 jaar deelgeneem. Sy het 12 goue medaljes, 2 silwer en 3 brons medaljes verower. Sy wen ook die Junior Victrix Ludorum met 223 punte.
Bianca Grey from Eunice Primary achieved the following results at the recent SA Winter Championship held in Sasolburg:
50 Free – Gold, 50 Breast – Gold, 200 Free – Gold, 50, Back – Silver, 100 Back – Silver, 100 Fly – Silver, 100, Breast – Silver, 100 Free – Silver, 200 IM – Silver, 50 Fly [...]
Die volgende swemmers van Sentraal het Vrystaat by die SA-Kampioenskap verteenwoordig: Tinus Krügel, Francois Theron, Benno van Wyk, Reynier Pretorius, Massimo Lupacchini, Jan-Petrus van der Merwe, Nadine du Preez.
Die volgende swemmers was medaljewenners:
Seuns 15 – 16
Francois Theron - 1 Silwer 200m Borsslag
Reynier Pretorius - 4 Goud 50m Rugslag, 100m Rugslag, 200m Rugslag, 200m Vryslag
Seuns 17 [...]
Raynard Wessels vermag 4 goue medaljes (50m en 100m kruipslag, 50m en 100m vlinderslag) asook die Victor Ludorum (meeste punte volgens FINA-tabel) by die SA Skole Swemkampioenskap. Die laaste keer wat ’n Vrystater dit kon vermag was in 2001.
Bianca Gray from Eunice shattered a South African record on her way to gold in the 50m freestyle at the recent SA Primary Schools Championship in Cape Town that was held 5-6 March. Bianca also won 3 silver medals (200m IM, 100m Free, Medley Relay) and one bronze for the 50m Fly.
Joshua Steyn het ‘n ongelooflike “goue swemseisoen” beleef. Hy het hard geoefen en die vrugte op sy harde werk gepluk. Hy ontvang tydens die S.A. Swemgala in Kaapstad 5 goue medaljes vir seuns 13 jaar in die volgende items: 50 m Borsslag, 100m Rugslag, Wisselslag-aflos, 100m Borsslag en 200m Borsslag
Hy verbeter ook die [...]
1. Mari-Louise Vermaak is gekies vir die Bloemfonteinspan wat in Julie aan `n Wiskunde Olimpiade in Hong Kong gaan deelneem.
2. Estie de Wet word op UNISA se ererol geplaas nadat sy 95%+ behaal het met die UNISA teorie-eksamens.
3. Emile Liebenberg wen die Hennie Joubert Merieteprys vir sy uistaande punte in Teorie Gr. 2 (97%) [...]
Vier van Eunice Hoërskool se duikers is ingesluit in die Vrystaat Duikspan wat aan die SA Hoërskole Duikkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle is: Carla Gouveia (Beste o/14 Dogters Duikers in Vrystaatspan), Lienke Metz (Beste o/18 Duiker in Vrystaatspan), Kyla-Val Azar (3de Beste o/18 Duiker in die Vrystaatspan) en Marietjie Britz (Beste o/16 Duiker in [...]
Die volgende swemmers is gekies vir die Vrystaatspan wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap vanaf 4-6 Maart in Bloemfontein deelgeneem het. Amber Palmer was gekies as die kaptein vir die Vrystaatspan. Die medalje wenners van die Oranje dogters is as volg:
Michelle Wessels: 5 goud en 1 silwer
Carmen Wessels: 3 goud
Yolandi Els: [...]
Leon Raubenheimer is ‘n Gr 3 leerling aan die President Brand Primêre skool.
Hy het die naweek van 6 Februarie 2010 die skool se naam hoog gehou toe hy 3 silwer medaljes vir President Brand laerskool verower het in die Interprimêre Skole Gala. Hy het 2de plek verower in die 50m seuns O/9 – Vryslag, 50m [...]



