Bloemfontein Skole Nuus

Archive for January, 2010

Posted by admin ADD COMMENTS

Oranje is die vierde agtereenvolgende jaar die hokkie-kampioen van die Vrystaat.
Oranje het die naweek met die volgende spanne afgereken om as die Vrystaat
kampioene gekroon te word, hulle wen Eunice 1-0, Voortrekker 8-0,
Ahs Kroonstad 6-2 en St Dominic kollege 7-0.
Uitstekende spel is gelewer, Freda Brumm en Hettie Oosthuizen was ook briljant
en het elk onderskeidelik nege en [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock
Bloemfontein. – Die Rosestad speel van 28 September tot 4 Oktober gasheer vir die Nasionale Junior Tennis Toernooi, en nie minder as 1200 spelers van regoor die land word hier verwag.
Daar sal ondermeer in ouderdomsgroepe o.11, o.13, o.14. o16 en o.18 deelgeneem word.
Verskeie tennisbane in Bloemfontein sal gebruik word, waaronder Muddplein, terwyl al die [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock
Bloemfontein. – Op 10 Oktober word die jaarlikse Grey-Kollege/Oranje Meisieskool Clover Uitnodigings Atletiekbyeenkoms in die Vrystaat Stadion aangebied.
In atletiek kringe word die byeenkoms beter as die Suid-Afrikaanse Junior Atletiek Kampioenskap bestempel. Die jaarlikse byenkooms, lok die beste hoerskool leerlinge van regoor die land na die Vrystaat en uithaler vertonings wored gewoonlik gelewer.
Meer nuus oor [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock
Bloemfontein. – Die borg van hierdie atletiekbyeenkoms is Clover wat al nege jaar verbind is met die byeenkoms. Sonder die lojale ondersteuning van Clover sou daar beslis ‘n leemte in Suid-Afrikaanse Atletiek gewees het. Ons, as Grey Kollege, spreek ons opregte waardering teenoor Clover uit waarsonder hierdie byeenkoms glad [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock
Bloemfontein. – Die negende jaarlikse Grey-Kollege?oranje meisieskool Clover Uitnodigings Atletiek byeenkoms wat op 10 Oktober plaasvind, beloof om net die beste in Suid-Afrikaans Junior atletiek talent tentoon te stel.
Vanjaar het Grey se reelingskomitee selfs oproepe van skole gekry vir deelname aan die byeenkoms, maar soos dit is, neem skole op uitnodiging deel aan die [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock en Hannes Nienaber
Bloemfonetein. – Die Hoërskool Diamantveld bied die naweek die 13de been van die @lantic-sewesreeks in Kimberley aan.
Die gasheer kan sterk teenstand van die Bloemfonteinse skole Sentraal en Louis Botha verwag. Die twee skole van Upington, Duineveld en die Hoërskool Upington, behoort ook sterk spanne na die toernooi te stuur.
Die kampioen van [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Op 27 Februarie het die Gestetner Diamond Eagles hantekeninge aan hul getroue ondersteuners uitgedeel in Mimosa Mall en Play On was daar om ook ‘n paar hantekeninge te kry.

categories: Cricket
Posted by admin ADD COMMENTS

For the past 25 years, Bakers Biscuits have been giving back to South African society with their sponsorship of the Bakers Mini Cricket programme. Run in association with Cricket SA, Bakers Mini Cricket is the longest running developmental sports sponsorship in southern Africa and is aimed at introducing primary school children to the game [...]

categories: Cricket
Posted by admin ADD COMMENTS

Vier krieketspelers van President Brand Primêr is opgeneem in die Suid-Vrystaat krieketgroep wat September vakansie deelneem aan die Vrystaat Laerskole proewe. Op die foto v.l.n.r: Bertian de Jager, C.J. Brits, Conrad Kühn en Wico van Rensburg.

categories: Cricket
Posted by admin ADD COMMENTS

PBS se krieket uitblinkers
Die finale Suid-Vrystaat krieketproewe het plaasgevind en met trots kan vermeld word dat die volgende spelers ons naam groot eer aandoen.
o/13 krieketspan: Stefan Kloppers
o/11 krieketspan: Wico J. van Rensburg, Conrad Kühn, Bertian de Jager en C.J. Brits
Die toernooi vind plaas te Sasolburg gedurende die September vakansie.
Foto: V.l.n.r – CJ Brits, Conrad Kühn, [...]

categories: Cricket