We will all be cheering South Africa on in this year’s world cup, but who will win it? Italy, France, Brazil, England, Germany? What is your opinion?
Dit is vanjaar ‘n besondere jaar vir Willem Postma Primêre Skool wanneer hy sy 65jarige bestaan vier. Met sy ryk verlede het die skool ‘n besondere mylpaal in sy geskiedenis bereik. Daar kan met dankbaarheid en trots teruggekyk word na die opbou van die skool se gees en karakter deur die jare heen.
“LEWE [...]
Kaalvoetwaterski:
JD Verster en Carla Verster verower elkeen 2 goue medaljes tydens twee kompetisies wat in Bloemfontein en Benoni gehou is.
Gholf
Malherbe Oosthuizen het sy Vrystaat Noord-Kaap kleure verwerf vir Gholf seuns 0/12. Tydens die toernooi het hy ‘n 3de plek verower. Hy het ook Interprovinsiaal gespeel vir Vrystaat waar Vrystaat 2de gekom het na W.P
Tennis:
Hubert [...]
Arno Laubsher gaan Vrystaat verteenwoordig vir Boogskiet op die Nasionale kampioenskap op 24-26 April 2010 in Pretoria.
Corne du Toit en DJ vd Walt het Vrystaat verteenwoordig vir Lewensredding by die Nasionale kampioenskap in Kaapstad.
Die seuns verower die volgende medaljes vir Dubbelkamp op 2 Mei: Zander du Plessis – Goud vir seuns O/11, Arno Laubsher – [...]
Tussen 28 Junie en 3 Julie is daar net een plek om te wees, en dit is in die Noordwes Stadion in Welkom, waar vanjaar se Cravenweek Rugby-toernooi plaasvind.
Hier in die Vrystaat gons dit behoorlik, net soos ander jare, met nie minder as 18 van die Vrystaat se 22-tal wat uit die wêreldbekende Grey-Kollege kom, [...]
Sannies se puik revuegroepe is hard aan die oefen vir ons jaarlikse revuefees. Hierdie jaar beloof om weer ‘n groot sukses te wees. Met professionele afrigters soos Madelein Fivaz, Nadiha van Zyl, Claudette Marais en Melody Heath hoe dan anders? Leeders oefen selfs gedurende die eksamen, waar daar ‘n gaatjie is, om die passies perfek [...]
Die jaarlikse skole-inter met Afrikaans Hoër Meisies Pretoria en die Sekondêre Meisieskool Oranje het die naweek 14 en 15 Mei 2010 in Pretoria plaasgevind. Hierdie inter is ‘n hoogtepunt op die kalender en sorg gewoonlik vir uitmuntende sport en kultuuruitslae. Hierdie naweek was weer geen uitsondering nie, en groot suksesse is opgelewer en niemand [...]
Jody York is a Grade 7 pupil at Eunice Primary. She has been selected to represent the Free State at the SA Duathlon Championship in May of this year. Jody is a keen long distance runner and takes part in the Bloemfontein Cross-country League and other fun-runs. Earlier this year, Jody also represented Eunice at [...]
Rohmine is a Grade 5 pupil from Eunice Primary School. She started karate in Grade 2 and has taken part in several FS and SA championships and has won several gold/silver medals. She has also recently been to a SA JKA Championship in Johannesburg where she obtained a gold medal for kata and a silver [...]
Anja Genade het die uitsonderlike prestasie bereik deur een van net drie leerders te wees om ‘n Nasionale Landsdiens Springboktoekenning te verwerf.



