Bloemfontein Skole Nuus

Posted by admin ADD COMMENTS

Carien Sander het gedurende die jaarlikse S.A Atletiekkampioenskap te Oos-Londen vanaf 18-20 Maart die Vrystaat Atletiekspan uitstekend verteenwoordig. Carien het `n pragtige tyd van 4:05.45s gehardloop, minder as `n sekonde agter die wenner. Haar deurlopende harde werk is beloon met `n silwer medalje.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Ud participated at the SA Athletics Championship and won 3 silver medals. She came second in the 100m, 80m and relay.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Atlete van HTS Louis Botha het tydens die Nasionale Sekondêre Skole Atletiek Kampioenskap deelgeneem wat op 26 en 27 Maart plaasgevind het te Sasolburg. Seuns o/15:
Gesego Moroka: 1ste – 100m en 2de – 200m. Seuns o/17: Sipphelo Ngqubaza: 2de – 200m. Seuns o/19: Gideon Trotter: 1ste 100m en 3de – 200m, Tshepo Qhotsokoane: 2de – [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Op die 26ste en 27ste Maart 2010 het die jaarlikse S.A. Atletiekbyeenkoms van BCVO in Bloemfontein plaasgevind. Die volgende leerlinge van Dankbaar CVO Skool het altesaam 18 medaljes verower: Dirkie van Niekerk: 3000m (goud); Annè Calitz: 100m, 200m (brons), 400m (goud); Mariechen Martins: 400m, 800m, 1500m (silwer); Lelanie le Roux: 100m, 400m, gewigstoot (silwer); [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

1. Mari-Louise Vermaak is gekies vir die Bloemfonteinspan wat in Julie aan `n Wiskunde Olimpiade in Hong Kong gaan deelneem.
2. Estie de Wet word op UNISA se ererol geplaas nadat sy 95%+ behaal het met die UNISA teorie-eksamens.
3. Emile Liebenberg wen die Hennie Joubert Merieteprys vir sy uistaande punte in Teorie Gr. 2 (97%) [...]

categories: Athletics, Other, Swimming
Posted by admin ADD COMMENTS

Atlete van Laerskool Bloemfontein wat aan die Vrystaat Kampioenskap te Sasolburg deelgeneem het is Chantelle Steenkamp, Helene du Toit, Lee-Ann Pretorius, Rocco Willemse, Simone Harms, Gershwin Kuvido, Simone Ras, Danika du Plessis, Vuyo Mukoena en Tumi Rasethuntsa.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Met die atletiekseisoen agter die rug, kyk ons terug en besef ons het baie om voor dankbaar te wees. Die Steyners het hul staal by menigte byeenkomste gewys en het die volgende uitslae opgelewer:
Zone Atletiek – Eerste plekke:
Dogters o/14: Ilze Massyn (Gewigstoot).
Seuns o/15: Neillin Jantjies (Hoogspring), Junior Agenbag (800m).
Dogters o/16: Corrie Massyn (Diskus & Gewigstoot).
Seuns [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Op 17 Februarie 2010 het die volgende atlete van Martie du Plessis deelgeneem aan die Vrystaat LSOB-Kampioenskap op die Vrystaat stadion. Ons het altesaam 6 eerste plekke verower: Matthieu Pearson, Nico Ferreira, Mariëtte Hebler, Stefan Gouws, Kassie Gouws, Lennox White, Wilhelm Klopper, Stephan Stapelberg, Pieter Swart, Christelle Botha, Luandrie Gouws, Juanelie Meijer, Wandrè Nortje, AJ [...]

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Fichardtpark het sewe atlete wat Vrystaat gaan verteenwoordig by die SA Kampionskappe en hulle is Jaques Waldeck, Conray Slynn, Francois Malan, Nico Aspeling, Di-Anne Rose, Gerne Coertze en Janica Gedenhuys.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Owen Kock
Bloemfontein. – Die borg van hierdie atletiekbyeenkoms is Clover wat al nege jaar verbind is met die byeenkoms. Sonder die lojale ondersteuning van Clover sou daar beslis ‘n leemte in Suid-Afrikaanse Atletiek gewees het. Ons, as Grey Kollege, spreek ons opregte waardering teenoor Clover uit waarsonder hierdie byeenkoms glad [...]

categories: Athletics