Bloemfontein Skole Nuus

Posted by admin ADD COMMENTS

Fichardtpark het sewe atlete wat Vrystaat gaan verteenwoordig by die SA Kampionskappe en hulle is Jaques Waldeck, Conray Slynn, Francois Malan, Nico Aspeling, Di-Anne Rose, Gerne Coertze en Janica Gedenhuys.

categories: Athletics
Posted by admin ADD COMMENTS

Fichardtpark se Clover sportdag was weer eens vanjaar `n reuse sukses. Daar het 50 skole met sowat 5 500 deelnemers, die naweek van 5 en 6 Maart, opgedaag om deel te neem aan verskillende sportsoorte. Dit was ondermeer netbal, rugby, hokkie, tennis, skaak, skiet en gholf. Die sportdag is vanjaar die negende keer aangebied en [...]

categories: Other