Bloemfontein Skole Nuus

Posted by admin ADD COMMENTS

Raynard Wessels vermag 4 goue medaljes (50m en 100m kruipslag, 50m en 100m vlinderslag) asook die Victor Ludorum (meeste punte volgens FINA-tabel) by die SA Skole Swemkampioenskap. Die laaste keer wat ’n Vrystater dit kon vermag was in 2001.

categories: Swimming
Posted by admin ADD COMMENTS

Die Nomad’s Nasionale Hokkie Fees het plaasgevind vanaf 26 -28 Maart 2010 te Grey Kollege. Die Grey Kollege Hokkie Eerstespan het vyf wedstryde gespeel en almal gewen.
Hiermee die uitslae :
Grey College vs Jeppe Boys High: wen 3 – 0,
Grey College vs KES: wen 1 – 0,
Grey College vs St Johns College: wen 3 – [...]

categories: Hockey
Posted by admin ADD COMMENTS

Die negende Grey Kollege Standardbank Skaaktoernooi het die afgelope naweek in Bloemfontein by Grey college plaasgevind. Hierdie jaar het daar 28 skole deelgeneem- 2 meer as verlede jaar- met 60 spanne! Die kompetisie tussen die 240 spelers was besonder straf – daarvan getuig die feit dat verskeie plekke deur skole gedeel moes word! Die gehalte [...]

categories: Other