Links Theo Ferreira SA Skolespan onder 15 . Hulle het na Argentinie getoer gedurende die Junie vakansie. Regs Janco Strauss SA Skolespan onder 17, wat na Engeland getoer het .
Raynard Wessels vermag 4 goue medaljes (50m en 100m kruipslag, 50m en 100m vlinderslag) asook die Victor Ludorum (meeste punte volgens FINA-tabel) by die SA Skole Swemkampioenskap. Die laaste keer wat ’n Vrystater dit kon vermag was in 2001.
Die Nomad’s Nasionale Hokkie Fees het plaasgevind vanaf 26 -28 Maart 2010 te Grey Kollege. Die Grey Kollege Hokkie Eerstespan het vyf wedstryde gespeel en almal gewen.
Hiermee die uitslae :
Grey College vs Jeppe Boys High: wen 3 – 0,
Grey College vs KES: wen 1 – 0,
Grey College vs St Johns College: wen 3 – [...]
Grey Kollege het gedurende die Maart/April Skoolvakansie aan die Kearsney College Rugby Festival deelgeneem vanaf 31 Maart 2010 – 5 April 2010. Die span het 3 wedstryde gespeel en die uitslae was: Grey Kollege 47 – EG Jansen 0, Grey Kollege 47 – Kearsney College 5, Grey Kollege 26 – Monument 6.
South African Under-18 coach Eric Sauls today announced his team to play Namibia in an international friendly at the Outeniqua Park in George at 16h00 tomorrow.
Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) scrumhalf Lohan Jacobs will captain the team which includes fourteen changes to the starting line-up that comprehensively defeated France 39-3 in Wellington on Saturday. Gerno Eksteen, [...]
George – Grey College centre Pieter Lindeque ran in a hat trick of tries as the South African Under-18 team on Wednesday comprehensively outclassed their neighbouring Namibian counterparts 93-10 at Outeniqua Stadium.
The South Africans played some entertaining rugby and crossed the try line 13 times.
Captain and scrumhalf Lohan Jacobs, Juan Schoeman, Riaan Britz, Brian Skosana, [...]
Die Reunie van Grey Kollege, die oudste skool Noord van die Oranje rivier herdenk die jaar hul 125ste bestaansjaar. Ter herdenking van die geleentheid en die skool se strewe na verbetering van die kommunikasie met die oud lede en huidige skoliere, gaan die organisasie ook die nuwe webblad loods op die 1ste Oktober 2009.
Die [...]



