Die Nomad’s Nasionale Hokkie Fees het plaasgevind vanaf 26 -28 Maart 2010 te Grey Kollege. Die Grey Kollege Hokkie Eerstespan het vyf wedstryde gespeel en almal gewen.
Hiermee die uitslae :
Grey College vs Jeppe Boys High: wen 3 – 0,
Grey College vs KES: wen 1 – 0,
Grey College vs St Johns College: wen 3 – [...]
categories: Hockey
Play On wil Vodacom in die sentralre streek bedank vir hulle ondersteuning op skoolvlak met ‘n prys ter waarde van R400.00 wat hulle vir die volgende drie maande borg. Die prys gaan aan ‘n top presteerder en dit sluit in sport, akademie en selfs op kulturele vlak.
Die prys vir die maand van Augustus, is ‘n [...]
categories: Other
Oranje is die vierde agtereenvolgende jaar die hokkie-kampioen van die Vrystaat.
Oranje het die naweek met die volgende spanne afgereken om as die Vrystaat
kampioene gekroon te word, hulle wen Eunice 1-0, Voortrekker 8-0,
Ahs Kroonstad 6-2 en St Dominic kollege 7-0.
Uitstekende spel is gelewer, Freda Brumm en Hettie Oosthuizen was ook briljant
en het elk onderskeidelik nege en [...]
categories: Hockey



