Bloemfontein Skole Nuus

Posted by admin ADD COMMENTS

PBS se krieket uitblinkers
Die finale Suid-Vrystaat krieketproewe het plaasgevind en met trots kan vermeld word dat die volgende spelers ons naam groot eer aandoen.
o/13 krieketspan: Stefan Kloppers
o/11 krieketspan: Wico J. van Rensburg, Conrad Kühn, Bertian de Jager en C.J. Brits
Die toernooi vind plaas te Sasolburg gedurende die September vakansie.
Foto: V.l.n.r – CJ Brits, Conrad Kühn, [...]

categories: Cricket