Op 17 Februarie 2010 het die volgende atlete van Martie du Plessis deelgeneem aan die Vrystaat LSOB-Kampioenskap op die Vrystaat stadion. Ons het altesaam 6 eerste plekke verower: Matthieu Pearson, Nico Ferreira, Mariëtte Hebler, Stefan Gouws, Kassie Gouws, Lennox White, Wilhelm Klopper, Stephan Stapelberg, Pieter Swart, Christelle Botha, Luandrie Gouws, Juanelie Meijer, Wandrè Nortje, AJ [...]
Gedurende die skoolvakansie oor tydperk 2 – 7 April het die eerste seuns hokkiespan en eerste dogters hokkiespan van Martie du Plessis die Margate Sport School bygewoon. Daar het hul baie nuwe tegnieke geleer en ‘n paar wedstryde gespeel. Tydens die toernooi is daar uit al die skole ‘n belowende span geselekteer.
Twee van Martie du [...]
categories: Hockey



