Die Sekondêre Meisieskool Oranje in samewerking met Konika Minolta Bloemfontein bied vir die 13de agtereenvolgende jaar die Amanda Coetzer Tennistoernooi vanaf 6-9 Mei 2010 aan. Amanda Coetzer is ‘n oudleerder van Oranje en na al haar internasionale welslae op die tennisbaan, is besluit om die Amanda Coetzer Tennistoernooi in 1998 vir die eerste keer aan [...]
Die volgende swemmers is gekies vir die Vrystaatspan wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap vanaf 4-6 Maart in Bloemfontein deelgeneem het. Amber Palmer was gekies as die kaptein vir die Vrystaatspan. Die medalje wenners van die Oranje dogters is as volg:
Michelle Wessels: 5 goud en 1 silwer
Carmen Wessels: 3 goud
Yolandi Els: [...]
Ene-Mari Röscher (Gr10) en Marizen Marais (Gr8) albei leerders van die Eunice Hoërskool het albei ‘n goue medalje sowel as ‘n silwer medalje elk gewen by die SA Hoërskool Swem Kampioenskape hier in Bloemfontein die afgelope naweek.
Ene-Mari se wentyd in die 50m Vryslag vir Dogters 17-19 was 28,53 sekondes en haar tyd in die 100m [...]
Tydens die SA Skole Duikkampioenskap wat van 5-6 Maart 2010 gehou is, het die Vrystaat span algeheel 2de in die land geëindig. Let-Mari van Heerden was die beste duiker in die span en het die 4de plek behaal. Die dogters van Meisieskool Oranje wat in die Vrystaatspan ingesluit is, is Luriza Ferreira, Bianca Wernich, Let-Mari [...]



